Ons het vir Franna Benadé in die 80s as deel van die sangpaar Innes en Franna ontmoet nadat hulle in 1985 die ATKV se Crescendo-kompetisie gewen het. Gehore ...