Hier is my manier van topside biltong maak. Dis n baie sagter en lekkerder biltong as silverside. Alhoewel silverside n baie mooie biltong is om te vertoor, het dit nie die kwalifikasie van n lekker sagte biltong nie.
No download links available.