Back to Browse

Deon Groot - Hemelpoorte

408.2K views
Feb 7, 2020
3:39

Luister na my nuwe single: https://umgafrica.lnk.to/deongroot Follow Me: Instagram: https://www.instagram.com/deongroot/ Facebook: https://www.facebook.com/deongroot/ https://twitter.com/deongroot Lirieke: Die Here weet dat ek my hart in grou Met die woorde ek is lief vir jou Ek het vir jare toegebou My donker kaste toegevou Maar dit vertrou ek nou aan jou En al sê ek dit te min Dit wat my hart oor jou bemin Dit wat ander vryelik deel As die Hemelpoorte voor my oop moet gaan Is jy die laaste een wat langs my staan Jy's die een wat ek vertrou Is die een waaraan ek klou Verstaan die dieptes van my oseaan Hier by my het jy 'n hart en huis Verf die mure rooi en plaas ons kruis Sal ons altyd so kan wees Mekaar kan liefhê sonder vrees Bring twee harte saam in siel en vlees En al sê ek dit te min Dit wat my hart oor jou bemin Dit wat ander vryelik deel As die hemelpoorte voor my oop moet gaan Is jy die laaste een wat langs my staan Jy's die een wat ek vertrou Is die een waaraan ek klou Verstaan die dieptes van my oseaan As die hemelpoorte voor my oop moet sluit Is jy die beste deel van my hieruit Jy's die een hier in my lag Jy's die sonskyn in my dag Jy's die diepte van my oseaan Want ek is meer meer meer Ek is meer as net lief vir jou In my lewe maak dit sin Jy's my einde my begin Jy's die diepte van my oseaan As die hemelpoorte voor my oop moet gaan Is jy die laaste een wat langs my staan Jy's die een wat ek vertrou Is die een waaraan ek klou Verstaan die dieptes van my oseaan As die hemelpoorte voor my oop moet sluit Is jy die beste deel van my hieruit Jy's die een hier in my lag Jy's die sonskyn in my dag Jy's die diepte van my oseaan Jy's die een hier in my lag Jy's die sonskyn in my dag Jy's die diepte van my oseaan #DeonGroot #Hemelpoorte

Download

0 formats

No download links available.

Deon Groot - Hemelpoorte | NatokHD