Die Stoepsitters Orkes is van Grabouw omgewing en is `n baie gewilde orkes in die Kaap. Die Stoepsitter wals is `n eie komposisie deur Pierré Groenewaldt en hier speel hy hom vir ons op die konsertina
Right-click 'Download' and select 'Save Link As' if the file opens in a new tab.