Ek Het Gebly
Ek het nie die woorde gehad nie. Ek het nie geweet wat om te bid nie. Maar ek het gebly. The Dust Meridian Project leef in die stil ruimtes — waar woorde ophou en iets anders begin. - - - *Ek Het Gebly* Ek het gekom om te bid vanaand maar ek sit net stil daar was iets op my hart maar die woorde wil nie uit nie so ek laat dit gaan ek druk dit nie deur nie ek bly net in die stilte net hier by U ek weet nie meer wat regtig tel as die woorde net vassit binne my maar die woorde kom nie uit nie hulle bly net stil hier binne my as al wat ek kan bring net stilte en twyfel is miskien is om net te bly self die gebed ek ken al die woorde wat klink soos geloof maar vanaand voel dit leeg dit dra nie meer hoop nie U soek nie meer as wat eg is nie so ek sal nie wegkruip agter wat mooi klink nie ek’s klaar om dit reg te probeer laat klink as U hier is in hierdie nag maar die woorde kom nie uit nie hulle bly net stil hier binne my as al wat ek kan bring net stilte en twyfel is miskien is om net te bly self die gebed as dit al is wat ek het as dit al is wat ek bring ontmoet my hier in hierdie tussen-in maar die woorde kom nie uit nie hulle bly net stil hier binne my as al wat ek kan bring net stilte en twyfel is miskien is om net te bly… self die gebed ek het nie veel gesê nie …maar ek het gebly Woorde © Emil Jung (2026) Musiek produksie met Suno AI en Udio AI (beta) Stemverwerking met ElevenLabs en Audacity
Download
0 formatsNo download links available.