Back to Browse

EKSKLUSIEWE OPNAME | Johnny Davids

42.6K views
Premiered Apr 16, 2026
29:59

EKSKLUSIEWE OPNAME | Johnny Davids Vandag het ons die hartseer nuus gehoor van Johnny Davids, bekende sanger, spreker en aanbieder se ontydige dood. Hy was verlede jaar een van die sprekers by Mighty Men Kaapse Vlakte wat deur Radio Tygerberg gereël en aangebied is. Ons deel, vir die eerste keer, sy optrede en praatjie tydens die geskiedkunidge geleentheid. Hiermee bring ons hulde aan ‘n man wat sy roeping voluit geleef het. RIV Johnny Davids #johnnydavids #mightymen #radiotygerberg

Download

0 formats

No download links available.

EKSKLUSIEWE OPNAME | Johnny Davids | NatokHD