'n Oorsig oor Eksponente en hoe hulle werk.
Die inhoud van die video gaan die volgende wees:
0:00 Begin
0:46 Definisies
3:46 Bewerkings Tabel
8:06 Plus Voorbeeld
10:40 Minus Voorbeeld
11:15 Maal Voorbeeld
12:37 Deel Voorbeeld
14:07 Hakkies Voorbeeld
16:12 Wortel Voorbeeld
17:38 Voorbeeld
Het jy die panda gesien? Wees die eerste om te laat weet waar hy is.
Efesiërs 5 Vers 1-2 AFR20
[1] Volg dan die voorbeeld van God as geliefde kinders, [2] en leef in liefde, net soos •Christus ons liefgehad, en Homself ter wille van ons oorgegee het as 'n offergawe aan God, as 'n offerande met 'n aangename geur.