Back to Browse

Gebed - Ryan Walt

375 views
Sep 16, 2025
3:13

Ryan Walt – Gebed (Koos du Plessis) op panfluit Ervaar die tydlose gebed van Koos du Plessis in ’n nuwe klankkleur. Ryan Walt, Suid-Afrika se panfluitspeler, bring hierdie klassieke liedjie tot lewe met die suiwer en dromerige klank van die panfluit. Laat die musiek jou hart aanraak en jou siel tot rus kom. Onthou om te like, subscribe en die video met ander te deel. #RyanWalt​ #Panfluit​ #KoosDuPlessis​ #Gebed​ #AfrikaanseMusiek​

Download

0 formats

No download links available.

Gebed - Ryan Walt | NatokHD