Gebed is deur Theresa geskryf na 'n baie moeilike tyd wat die familie deurgegaan het. Hierdie optrede is in 2013 gedoen op die Klein Karoo Kunstefees in Oudtshoorn deur die 2 susters van Eternal Youth - Theresa en Natasha. Mag hierdie gebed jou ook bemoedig.
"The aim of art is to represent not the outward appearance of things, but their inward significance." - Aristotle