Back to Browse

GSTRiNG - sonvlug (Trailer)

779 views
Aug 28, 2024
1:12

Dis volgende naweek. Ons het regtig nie gedink hierdie gaan ooit gebeur nie - veral omdat ons musiek nog altyd bietjie as ‘n joke opgevat het en gedink het ons familie en vriende luister net vir ons omdat hulle te sleg voel om vir my te sê ek sing vals of om Wilhelm se shred skills te beledig (ok dis valid 🙃). Maar toe ons weer sien was daar genoeg van ons eie musiek vir ‘n hele album, en met die hulp van Dkoda (nee dis nie ‘n groot label nie, net ‘n paar slim vriende met great idees en talent), kon ons al my en Willis se shitty demos wat ons al van graad 10 af record het, soos regte musiek maak klink. Maar Sonvlug is nou julle s'n. Dis real, dis hard, dis sag, dis indie, dis rock, dis dansbeatz, dis mal, dis trots Afrikaans, en soos @spoegwolf altyd sê, dis ons beste werk nog.. ek dink. Die album drop in waterval formaat oor die volgende maand en ‘n bietjie, sodat elke song die nodige liefde kan kry (meer inligting in die volgende post). ‘n Laaste versoek: speel hierdie album kliphard (dat almal kan hoor) en stream die lewendige lewe uit dit uit (buit bietjie vir Spotify en Apple music uit, ons word blykbaar betaal per stream 😃). ❤️'e jou GSTRiNG. #ekdinkdiesonvlug #kurtdarren #wiedefokiskylerichards

Download

0 formats

No download links available.

GSTRiNG - sonvlug (Trailer) | NatokHD