Regisseur Neil Sandilands. Vervaardig deur Albert Maritz & Neil Sandilands. Episode 1 van die gelyknamige TV-Reeks IMPRESARIO. Die betrokke episode was slegs eenkeer uitgesaai op KyKNET. Dis 'n oorhoofse, inleidende episode wat konteks bied vir die daaropvolgende episodes. Hierdie plasing is vir opvoedkundige doeleindes.