Back to Browse

#Jesusstories55

36 views
Dec 19, 2025
41:48

Gee jy genoeg? Jesus was hier en Sy hele lewe was 'n gee. 1. Was jy al ooit uitgebuit deur ’n kerk finansieël? Wat het gebeur? Nie nodig om name te noem nie. 2. Het jy al ooit uit jou oorvloed gegee? Wat het jy gegee? 3. Sou jy sê jy pas jou lewenstandaard aan by jou gee of by jou inkomste? 4. Hoekom gee jy?

Download

0 formats

No download links available.

#Jesusstories55 | NatokHD