Sy slawe sien uit om hulle beloning te ontvang wanneer Hy op die wolke kom. Jou perspektief van God bepaal hoe effektief jy in Sy Koninkryk is terwyl jy vir hom wag.
1. Wat sou jy sê het God vir jou gegee om mee te werk?
2. Het jy al bietjie nagelaat gevoel omdat jy voel jy het minder gekry as ander wat jy ken? Verduidelik.
3. Voel jy God het jou al oor meer aangestel as warvoor jy oorspronklik verantwoordelik was? Gee voorbeelde.
4. Is daar al iets wat jy gedink het jy moet doen maar is bang?