Sien is glo is nie die beste strategie wanneer dit kom by jou verhouding met Jesus nie. As jy eers moet sien om te glo maak jy staat op jou feilbare menslike perspektief om God en wat Hy doen te verstaan.
No download links available.