Die eiesoortige klank van die Karoo-inwoners se vertellings leef op unieke wyse in hierdie sprekers se mond. Kom beleef die egtheid in veral die klank van Karoo-Afrikaans as taalvariëteit in hierdie episode.
The distinctive sound of the Karoo people’s stories comes to life in a unique way when told by the local storytellers. Experience in this episode the authenticity of specifically the sound of Karoo-Afrikaans as a language variety.