Back to Browse

Kraaineskind

72 views
Apr 9, 2026
3:13

Colab met Toppiland Musiek Jou menswees en jis daai mooi stem In voicenotes soos net jy goed kan sê My hart ervaar iets in die rigting Van ek crave jou Hmmm ek crave jou defnitief vanaand Hoe dra ek kruis en krisis Ek vra Jesus om te help My hart ervaar iets in die rigting Ek is 'n kopseer Hmmm 'n Kopseer sonder pil vanaand Want ek is 'n kraaineskind 'n kraainesvlinder in God se wind Daar is genade in God te vind Vir Sy kraaineskinders Vir Sy kraanesvlinders sonder pil Jy is die nommer wat ek wil bel Die nommer in my bottel wyn Ek my hart ervaar iets in die rigting Wat my hart nie kan verwoord nie Is topics maar boeke glad nie hoort nie Want ek is 'n kraaineskind 'n kraainesvlinder in God se wind Daar is genade in God te vind Vir Sy kraaineskinders Vir Sy kraainesvlinders sonder pil Vir Sy kraaineskinders Vir Sy kraainesvlinders sonder pil

Download

0 formats

No download links available.

Kraaineskind | NatokHD