Kontak ons gerus by [email protected] of stuur vir my direk 'n WhatsApp by 0823792467.
SERENITY is meer as net 'n naam, dis 'n gevoel wat mens kry as jy laat middag kyk hoe die Afrika son op die horison verdwyn.
Ons stel bekend 'n karavaan wat nie net billik geprys is nie maar ook voldoen aan al die vereistes wat sal verseker dat u vakansie net beskryf sal word as SERENITY