Hierdie is 'n volledige en omvattende uiteensetting van die produksie en opnametegnieke wat gebruik was in die vervaardiging van Zaan Sonnekus se splinter nuwe enkelsnit "VRIENDE".
.
Opgeneem en vervaardig by: Son Studios
Vervaardigers: Cézaan Sonnekus & Kyle Botha
Komponiste: Cézaan Sonnekus & Kyle Botha
Opnaam kunstenaars/ Band: Cézaan Sonnekus; Kyle Botha; Duard Musk; Pierre de la Porté & Luke Smith
Mengingenieur: Dane Taylor van "Taylor Soundworks"
Meesteringsingenieur: Tim Lengfeld van "TL Mastering"
.
"VRIENDE" deur Zaan Sonnekus is nou beskikbaar op alle stromings platforms vanaf 13 Februarie 2026.
👉 https://linktr.ee/zaansonnekus
📲 Volg my vir meer musiek en updates:
Instagram:
https://www.instagram.com/zaansonnekus
TikTok:
https://www.tiktok.com/@zaansonnekus
Facebook:
https://www.facebook.com/zaansonnekus