William Wolf - Somer
Somer is feel good liedjie wat bedoel is om kliphard gespeel te word. Stream hom in die kar oppad na jou partytjie toe, in die agtergrond óm die braaivleis-vuur of miskien selfs terwyl jy jou person mekaar soen. Doen daarmee wat vir jou werk. Wat die song vir óns doen is dit herinner ons om bietjie meer in die oomblik te lewe, en vir 3 minute lank van die toekoms / verlede te vergeet. Spesifieke dankie aan Athletics & Social Club in Buitengracht Straat, Kaapstad vir hulle amazing venue. Aan almal wat hierdie liedjie, album en video moontlik gemaak het - dankie. Dis altyd 'n collaborative effort deur like minded mense wie excited voel oor dieselfde stuff, eks so dankbaar vir julle in my lewe. Liedjieskrywers : William Wolfgang Loots, Rouxan Cloete en Ewald Jansen van Rensburg Musiek-vervaardiger : Ewald Jansen van Rensburg @Popkult Videograaf / Video-vervaardiger : Nico Welgemoed Kamera-assistent : Kristiaan Agenbag Modelle / Ekstras : Lara Mathyssen, Danielle Horn, Zanri Breytenbach, Nico Welgemoed Bemarking : The Marketing Zoo
Download
0 formatsNo download links available.