Back to Browse

Wiskunde Graad 6 Driehoeke

73 views
Jan 30, 2026
10:27

In hierdie video leer jy wat ’n driehoek is en hoe om driehoeke te benoem volgens hul sye en hul hoeke. Ons kyk na: Eienskappe van ’n driehoek Gelyksydige, gelykbenige en ongelyksydige driehoeke Reghoekige, skerphoekige en stomphoekige driehoeke Hoe om driehoeke in prente en in die alledaagse lewe te identifiseer Ons gee ook 'n paar oefeninge met antwoorde Hierdie kennis is baie belangrik vir toekomstige Wiskunde-werk. Oefen om driehoeke reg te benoem – jy sal sien hulle is oral om jou!

Download

0 formats

No download links available.

Wiskunde Graad 6 Driehoeke | NatokHD