Hierdie episode ondersoek die taal van die Kaapse Moesliems – ’n stuk geskiedenis wat dikwels oor die hoof gesien word wanneer die wortels van Afrikaans nagespeur word.
This episode examines the language of the Cape Muslims – a chapter in history that is often overlooked when we trace the roots of Afrikaans.