Back to Browse

Kaaps

20.9K views
May 9, 2025
38:28

Daar is al baie in die verlede gedebatteer oor Kaaps – ’n taal wat dikwels bloot afgemaak word as die Afrikaans van die Kaapse Vlakte. Maar hierdie oningeligte siening misken ’n ryk taalreis en -verlede van ’n gemeenskap wat vandag voortleef in die manier waarop ons praat en onsself uitdruk. There has been a great deal of debate in the past about Kaaps – a language that is often simply dismissed as the Afrikaans of the Cape Flats. But this uninformed view ignores a rich linguistic journey and history of a community that is reflected in the way we speak and express ourselves today.

Download

0 formats

No download links available.

Kaaps | NatokHD