Back to Browse

DIE KOUE BOKKEVELD

48.9K views
Jun 2, 2022
45:00

Die Koue Bokkeveld is aan baie van ons bekend vir die koue en sneeu, dalk die aardbewing van 1969 en die oorvloed vars vrugte en groente wat hier vanuit die aarde voortkom. Maar in die hart van die Skurweberg, waar ons sommige van die oudste plase in die land sal vind, leer ken ons die mense agter die stories van die plaaslewe. (2015)

Download

0 formats

No download links available.

DIE KOUE BOKKEVELD | NatokHD