Back to Browse

Deon Groot - Pienk Gin

118.6K views
Jan 31, 2020
3:12

Luister na my nuwe single: https://umgafrica.lnk.to/deongroot Follow Me: Instagram: https://www.instagram.com/deongroot/ Facebook: https://www.facebook.com/deongroot/ https://twitter.com/deongroot Lyrics: 'n Hout op die vuurtjie Dit is Sondag se plesiertjie Nooi al die pêlle vir 'n braai Tobie bring 'n Brannas Maar vir Brannas is ons nie lus nie Broos voel die koppies wat nog draai So ons drink Pienk Gin Dis mos die in ding Ons wil niks anders hê nie Gee nie om wat hulle sê nie Ons drink Pienk Gin Dis mos die in ding As jy my soek ek’s in die swembad Pienk Gin in die hand Ons wil niks weet van bier nie En Rosé soek ons nie hier nie Die skuimkoppies kan jy maar laat staan Hou jou Jägerbombs En vergeet van Queen Tequila Sit, bly rustig in jou baan Want ons drink Pienk Gin Dis mos die in ding Ons wil niks anders hê nie Gee nie om wat hulle sê nie Ons drink Pienk Gin Dis mos die in ding As jy my soek ek’s in die swembad Pienk Gin in die hand As jy my soek ek’s in die swembad Pienk Gin in die hand Die son skyn lekker warm En ou Tobie draai my arm Hy druk alweer 'n Branna in my hand 'n Tjoppie op die kole Want Maandag kom eers more Die Skobbejakwater proe pikant Vergeet die Pienk Gin Dit was die in ding Bring die brandewyn Want hierdie Gin proe nou te plain Vergeet die Pienk Gin Dit was die in ding As jy my soek ek's in die swembad Brandewyn in die hand #DeonGroot #PienkGin

Download

0 formats

No download links available.

Deon Groot - Pienk Gin | NatokHD