Eyebraingym gebruik die nuutste tegnologie om Visuele prosessering, Lees & Begrips vaardighede aanlyn te verbeter vir Graad R tot Graad 12 leerders!
Ons bou gefokusde denkpatrone om interaksie met visuele inligting te verbeter deur visuele en kognitiewe vaardighede te ontwikkel.