Die unieke taal van die gay gemeenskap, Gayle, wat ontstaan het in ’n tyd toe dit onwettig beskou was om gay te wees, word van nader beskou – die humor, maar ook die hartseer.
The unique language of the gay community, Gayle, which came into existence at a time when it was considered illegal to be gay, is examined up close – the humour, but also the melancholy.