Back to Browse

LEN MULLER - 'Sing vir Sente'

6.4K views
Sep 2, 2017
3:18

Meer oor die musiekvideo: Len Muller – “Sing vir Sente” Met behulp van illustrasie en animasie, word die verbeeldingswêreld van die karakter ‘klein-Len’ geskep. Om te droom is om te waag. Om braaf te wees en gróót te wees, al blyk die alewige struikelblokke van die lewe onoorkombaar. ’n Mens probeer so dikwels die vurk in die pad vermy, maar miskien net dáár, in die fondasie en stilte van elke sogenaamde hindernis, lê die mooiste deel van die lewe: ervaring. Kredietlys: Konsep en ontwikkeling: Len Muller en Helga Malan Vervaardigers: Nouvanaand Films Lynvervaardiger: Chanél Muller Projekbestuurder: Zandré Coetzer Illustreerder: Helga Malan Animasie: Jean Daniel le Roux Na-produksie fasiliteerder: Scharl van der Merwe Na-produksie fasiliteite: Nouvanaand Films Aanlynredigeerder & finale meng: Regardt Botha

Download

0 formats

No download links available.

LEN MULLER - 'Sing vir Sente' | NatokHD