Back to Browse

LEN MULLER - 'Sterrewals'

10.6K views
Sep 7, 2018
3:13

Vervaardig deur Leslie van Wyk in Kaapstad, Suid Afrika Laai die lied hier af: https://itunes.apple.com/za/album/sterrewals/1245868081?i=1245868996 Musiek en Lirieke deur Len en Chanèl Muller "Sterrewals is die eerste lied wat ek saam met my vrou geskryf het net nadat ons getroud is. Dit het 'n nostalgiese ondertoon en is geskryf uit die oogpunt van ‘n bejaarde paartjie wat terug kyk op hul lewe saam. Drome word nie altyd waar nie - veral as jy nie opsetlik daarvoor werk nie. Die lied wil my en mense wat daarna luister uitdaag om doelbewus te lewe en nie toe te laat dat tyd sommer net verby gaan nie. Die boodskap van die lied is die paartjie wat op die ou einde vir mekaar sê, dat ten spyte van hul planne wat nie uitgewerk het nie, hulle steeds meer as genoeg is vir mekaar."

Download

0 formats

No download links available.

LEN MULLER - 'Sterrewals' | NatokHD