Back to Browse

WILDEMAN WALS

7.1K views
Mar 12, 2024
2:57

Hierdie is definitief `n unieke klank, en vir my baie lekker op die oor. Gerhard Meyer speel vir ons die "Wildeman Wals" van Oom Hannes Viljoen, op sy mondfluitjie.. Wat die klank uniek maak is Sez Adamson (`n ier) wat "pedal steel" kitaar speel op die opname. Hy is `n puik musikant en het onder andere ook saam met Barry Jarman gespeel in sy jonger dae. Op bas het ons vir Bertus Meyer (Gerhardt se seun). Lekker luister

Download

1 formats

Video Formats

360pmp413.5 MB

Right-click 'Download' and select 'Save Link As' if the file opens in a new tab.

WILDEMAN WALS | NatokHD