Back to Browse

Wiskunde Graad 6 hoeke

87 views
Jan 29, 2026
10:16

In hierdie video verduidelik ons wat ’n hoek is en hoe dit gevorm word wanneer twee reguit lyne mekaar kruis. Ons hersien die regte hoek en brei dit uit na ander soorte hoeke, naamlik skerphoeke, stomphoeke, gestrekte hoeke, inspringende hoeke en ’n omwenteling. Elke hoek word verduidelik volgens hoe groot dit is. Jy leer ook die korrekte name van hoeke en hoe om dit in sketse te herken. Hierdie is belangrike terme en name wat jy uit jou kop moet ken vir Wiskunde Graad 6.

Download

0 formats

No download links available.

Wiskunde Graad 6 hoeke | NatokHD